My Little Black Book

 
Home arrow Q & A arrow Kan Ek My Baksteen Plaveisel VerseŽl?
Kan Ek My Baksteen Plaveisel VerseŽl? PDF Print E-mail
Sunday, 13 May 2007

My baksteen plaveisel het met die tyd baie ongelyk geraak, onkruid groei oral tussen die stene en dit veroorsaak nog probleme. Kan ek dit verseël?

Baksteen plaveisel kan in die tussen baksteen-spasies met Top Seal QD Cement Sealer verseël word. Ons sou dit nie aanraai om bo-oor die bakstene te verf/pleister nie, aangesien dit die siersteen effek sal wegneem. As dit nie onaavaarbaar is nie, kan die hele plaveisel met Top Seal QD Cement Sealer oorgedoen word, sonder om eers die stene te verwyder. Ons het ongelukkig nie op hierdie stadium ‘n verseëllaar wat oor siersteen geverf kan word wat dan die estetiese effek van siersteen behoue laat nie. In die algemene handel is verskeie ‘stone sealers’ beskikbaar, u mag dalk by so ‘n verskaffer die produk vind wat u benodig.

Touch the Setup icon AMD Athlon‚ĄĘ 64/FX LCD Keyboard Applet 1.0.0.0026 to display the Setup menu. Peripheral Component Interconnect Slots PCI1-5 This motherboard is equipped with 5 standard PCI slots.

Top Seal QD Cement Sealer is uitstekend en kan aan gespuit of geverf of gepleister word, maar sal die effek van sement gee as dit droog is, al hoewel dit geen sement bevat nie en 100% waterdig, en baie gehard is. Spuit alle onkruid vooraf dood met ‘n goeie onkruiddoder.


Facebook!
Last Updated ( Sunday, 13 May 2007 )
 
< Prev   Next >

Suppliers

SIPS Kit Houses
L A Design Studio
Advertising

Copyright © 2017 All About Building
Website copyright (C) 2005-2008 SnapSites - http://www.snapsites.net All rights reserved.